John Boehner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
John Boehner
John Boehner

John Boehner in April 2009


61ste Speaker (voorsitter) van die Huis van Afgevaardigdes
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
5 Januarie 2011
President Barack Obama
Voorafgegaan deur Nancy Pelosi

Minderheidsleier in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
3 Januarie 2007 – 3 Januarie 2011
Vise Roy Blunt (2007–2009)
Eric Cantor (2009–2011)
Voorafgegaan deur Nancy Pelosi
Opgevolg deur Nancy Pelosi

Meerderheidsleier in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
2 Februarie 2006 – 3 Januarie 2007
Vise Roy Blunt
Voorafgegaan deur Roy Blunt (waarnemend)
Opgevolg deur Steny Hoyer

Voorsitter van die Komitee vir onderwys en werksmag in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
3 Januarie 2001 – 3 Januarie 2006
Voorafgegaan deur William Goodling
Opgevolg deur Howard McKeon

Voorsitter van die Republikeinse Konferensie in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
3 Januarie 1995 – 3 Januarie 1999
Voorafgegaan deur Dick Armey
Opgevolg deur J. C. Watts

Lid van die Huis van Verteenwoordigers van Ohio se 8ste distrik
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
3 Januarie 1991

Lid van die Ohio Huis van Verteenwoordigers van die 57ste distrik
Ampstermyn
3 Januarie 1985 – 31 Desember 1990
Voorafgegaan deur Bill Donham
Opgevolg deur Scott Nein

Persoonlike besonderhede
Geboorte 17 November 1949 (1949-11-17) (65 jaar oud)
Reading, Ohio
Politieke party Republikein
Eggenoot/eggenote Deborah Gunlack (1973–hede)
Kind(ers) Lindsay Boehner
Tricia Boehner
Alma Mater Xavier University (B.A.)
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening John Boehner Signature.svg

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Diens/Tak United States Navy
Jare in diens 1968 (8 weke)

John Andrew Boehner [ˈbeɪnɚ] (* 17 November 1949 in Reading, Hamilton County, Ohio)[1] is 'n Amerikaanse politikus van die Republikeinse Party en sedert 1991 lid van die Huis van Afgevaardigdes (House of Representatives).

Vanaf 2 Februarie 2007 het hy die amp van Republikeinse minderheidsleier in die Huis van Afgevaardigdes beklee. Ná die Republikeinse oorwinning in die middeltermyn-Kongresverkiesing van 2010 fungeer hy sedert Januarie 2011 as Speaker (voorsitter) van die Huis van Afgevaardigdes.

Verwysings[wysig]