KV Mechelen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
KV Mechelen
Volle naam Yellow Red Koninklijke Voetbalclub Mechelen
Stigting 1904
Tuisveld Achter de Kazerne, Mechelen
Kapasiteit 13 213
Voorsitter Vlag van België Johan Timmermans
Afrigter Vlag van België Marc Brys
Liga Eerste klasse
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

KV Mechelen is 'n sokkerklub in België wat in die Eerste klasse (hoogste afdeling) speel. Die span se tuisveld is Achter de Kazerne, 'n ou stadion wat bekend is vir sy aangename atmosfeer. Die klub het vier keer die kampioenskap van België gewen en een keer die UEFA Bekerwinner-beker (in 1988).

Erelys[wysig]

  • Kampioen België (4)
1942/43, 1945/46, 1947/48, 1988/89
(naaswenner (5): 1930/31, 1953/54, 1986/87, 1987/88, 1990/91)
  • Beker van België (1)
1987
(naaswenner (4): 1967, 1991, 1992, 2009)
  • Belgiese Supercup (1)
1987
  • Bekerwenner-beker (1)
1988
  • Europese Supercup (1)
1988

Bekende sokkerspelers[wysig]