Kaifeng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaifeng
开封
Kaifeng montage.jpg
Vlag van Kaifeng
Vlag
Official seal of Kaifeng
Seël
Ligging van Kaifeng op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Kaifeng
Kaifeng
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 34°48′00″N 114°18′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Stigting 364 v.C.
Oppervlak
 - Stad 6 247 km²  (2 412 vk m)
 - Stedelik 546,4 km² (211 vk m)
Hoogte 75 m (245 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 676 159
 - Digtheid 750/km² (1 900/vk m)
 - Stedelik 826 961
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 500/km² (3 900/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 378
Webwerf: kaifeng.gov.cn

Kaifeng (Sjinees: 开封) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 4 676 159 in 2010. Die stad is oos van Zhengzhou aan die Geelrivier geleë. Die stad het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar en het vanaf 960 tot 1127 as die hoofstad van Sjina gedien.