Kaiserslautern

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kaiserslautern
Kaiserslautern town big 2.jpg

Kaart Wapen
Kaiserslautern-Position.png
Kaiserslautern-Stadtwappen.svg
Vlag
City of Kaiserslautern (Rhineland-Palatinate, Germany).png
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Rhineland-Palatinate.svg Rynland-Palts
 Koördinate 49°29′N 8°27′O
 Stigting (eerste verwysing) 830
 Stadstatus 1276
 Oppervlakte:  
 - Totaal 139,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 251 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 99 790[1]
 - Bevolkingsdigtheid 714/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Klaus Weichel (SPD)
 Amptelike Webwerf kaiserslautern.de

Kaiserslautern (Lautre) is 'n stad in Rynland-Palts in die suidweste van Duitsland, met 'n bevolking van 99 790 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 139,7 km². Die stad is 75 kilometer wes van Ludwigshafen am Rhein, 80 kilometer suidwes van Mainz en 75 kilometer oos van Saarbrücken geleë. Die eerste historiese verwysing na Kaiserslautern dateer uit die jaar 830 en in 1276 het die stad stadstatus gekry.

Verwysings[wysig]