Kamov Ka-27

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kamov Ka-27 Helix A
Kamov Ka-27 MAKS 2005.jpg
Kamov Ka-27
Omskrywing
Rol Teen-duikboot helikopter
Bemanning 1-3 bemanning plus 2-3 spesialiste
Eerste vlug Desember 1974
Vrygestel 1982
Vervaardiger Kamov
Afmetings
Lengte 11.30 m
Rotoromtrek 15.80 m
Hoogte 5.50 m
Massa
Leeg 6 500 kg
Gelaai 11 000 kg
Maksimum opstyggewig 12 000 kg
Aandrywing
Enjins 2x Isotov turbo-as
Vermoë 1 660 kW elk
Werkverrigting
Maksimumsnelheid 270 km/h
Normale kruissnelheid 205 km/h
Operasionele reikafstand 980 km
Plafonhoogte 5 000 m
Bewapening
2 000 kg. 2 torpedo's (Ka-27)
55 mm missielrakke of 4 GTLs, 7.62 mm MG, 30 mm kanon (Ka-29)
Sensors
Radar, MAD of dompelsonar, sonarboeie (Ka-27)
RWR, ESM, EW sisteme (Ka-29)

Die Kamov Ka-27 (NAVO naam 'Helix') is 'n militêre helikopter van dieselfde klas as die Ka-50 wat vir die Sowjetvloot ontwikkel is. Tans word die helikopter deur Rusland, Oekraïne, Vietnam, Suid-Korea, Sjina en Indië gebruik. Daar bestaan variasies soos die Ka-28 (uitvoermodel), Ka-29 militêre vervoer (16 troepe), die Ka-31 verkenner, en Ka-32 siviele vervoermodel.

Ka-27 gebruikers
Rooi: militêre gebruik (uitgevoer); blou: siviele gebruik

Die helikopter was ontwerp vir 'n teen-duikbootrol en om troepe te vervoer. Die ontwerpwerk is in 1970 begin en die eerste prototipe het in 1974 gevlieg. Die bedoeling was om die Kamov Ka-25 Hormone, wat toe reeds 10 jaar oud was, met die Ka-27 te vervang. Die helikopter lyk ook baie soos sy voorganger aangesien dit in dieselfde loodsruimte op 'n skip as sy voorganger moes pas. Soos die ander Kamovhelikopters is die Ka-27 ook sonder 'n stertrotor, omrede die ko-aksiale rotors 'n stertrotor oorbodig maak.

Lande waar dit in gebruik is[wysig]

Militêre en regeringsgebruik[wysig]

Vlag van Algerië Algerië
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
  • Sjinese Volksbevrydingsvloot[1]
Vlag van Indië Indië
Vlag van Portugal Portugal
  • Civil defense[2]
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Sirië Sirië
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Viëtnam Viëtnam
Vlag van Suid-Korea Korea
  • Republiek van Korea Lugmag[1]
  • Republiek van Korea Kuswag[3]
  • Korea Bosboudiens[4]

Siviele gebruik[wysig]

Vlag van Brasilië Brasilië
Flag of Canada.svg Kanada
  • Vancouver Island Helicopters[6]
Vlag van Switserland Switserland
Vlag van Japan Japan
  • Akagi Helicopter[8]
Vlag van Portugal Portugal
  • Heliportugal[9]

Trivia[wysig]

'n Paar Ka-27's word gebruik in die rolprent No Escape (1994), met Ray Liotta.

Eksterne inligting[wysig]

[1] ANGKASA No.07 Edisi April 2007 (p.17)

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 World Air Forces 2013”. Flightglobal Insight: 2013. URL besoek op 5 April 2013.
  2. Kamov Ka32A11BC”. EMA. URL besoek op 20 January 2014.
  3. Korea Coast Guard 2012 White Paper”. URL besoek op 6 Junie 2013.
  4. http://heliblog.tistory.com/77
  5. Helicargo Services”. helicargo.com.br. URL besoek op 5 April 2013.
  6. From Russia With Love”. Annex Business Media. URL besoek op 5 November 2013.
  7. Heli Swiss Fleet”. heliswissinternational.ch. URL besoek op 5 April 2013.
  8. Aircraft fleet”. akagi-heli.co.jp. URL besoek op 5 April 2013.
  9. http://www.heliportugal.pt/#/en/fleet/enkamov