Kaneelduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaneelduif
Wyfie of jong mannetjie in die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Columba (word dispuut)
Spesie: C. larvata
Binomiale naam
Columba larvata
Temminck, 1809
Sinonieme

Aplopelia larvata Bonaparte, 1855

Die Kaneelduif (Aplopelia larvata), voorheen Columba larvata, is 'n redelike algemene standvoël. Die voël hou van woudvloer en onderbos. Die voël kom voor in die bos areas van die suidkus en weskus van Suid-Afrika en ook die bosse van die Drakensberg. Die voël is 24 - 26 cm lank en 140 - 190 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lemon Dove.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]