Kaohsiung

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kaohsiung
高雄市
Kaohsiung montage.png

Kaart Seël
Taiwan ROC political division map Kaohsiung City (2010).svg
Kaohsiung City logo.svg
Vlag
Kaohsiung flag.svg
 Land Flag of the Republic of China.svg Republiek van Sjina
 Administratiewe gewes Suid-Taiwan
 Koördinate 22°37′N 120°18′O
 Stigting 17de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 946,2527 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Oktober 2010) 2 769 072
 - Bevolkingsdigtheid 940/vk km
 Tydsone UTC +8 (CST)
 Burgemeester Chen Chu (DPP)
 Amptelike Webwerf Kaohsiung
City Government

Kaohsiung, soms ook Gaoxiong genoem (Sjinees: 高雄市, Pinyin: Gaosyóng Shìh, Pe̍h-ōe-jī: Ko-hiông-chhī) is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek van Sjina op die eiland Taiwan met sowat 2,8 miljoen inwoners. Kaohsiung het 'n oppervlakte van 2 946 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Kaohsiung County saamgesmelt en beheer Taiwan se belangrikste hawe.

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Sjinese See.