Karoolangbeklewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karoolangbeklewerik
Karoolangbeklewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Certhilauda
Spesie: C. subcoronata
Binomiale naam
Certhilauda subcoronata
Smith, 1843

Die Karoolangbeklewerik (Certhilauda subcoronata) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoobossieveld en grasvelde wes van 25° O; tipies op klipperige plekke. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 31 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Long-billed Lark.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Certhilauda subcoronata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.