Karoospekvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Karoospekvreter
'n Karoospekvreter in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercomela
Spesie: C. schlegelii
Binomiale naam
Cercomela schlegelii
(Wahlberg, 1855)
Sinonieme

Emarginata schlegelii

Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.

'n Jong karoospekvreter in die Noord-Kaap.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]