Katedraal van Concepción

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Katedraal van Concepción - 36°49′39.10″S 73°3′4.71″W

Die Katedraal van Concepción is 'n Rooms-Katolieke katedraal in Chili. Konstruksie is in 1940 begin en in 1964 voltooi. Die katedraal staan in die middel van Concepción en is 22 meter hoog.

Kyk ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]