Keanu Reeves

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Keanu Reeves
Reeves by die Londense premiere van The Lake House in September 2006
Reeves by die Londense premiere van The Lake House in September 2006

Naam Keanu Charles Reeves
Geboorte 2 September 1964
Beiroet, Libanon
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, Rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1985 - nou
Noemenswaardige
rolprent(e)
The Matrix, Speed
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keanu Charles Reeves is 'n Kanadese filmakteur. Hy is gebore op 2 September 1964 in Beiroet in Libanon, maar het Kanadese burgerskap aanvaar. Sy naam is afkomstig van 'n Hawaiise woord wat "koel wind oor die berg" beteken.

Sy eerste film waarin hy gespeel het was River's Edge (1987), en later het hy gespeel in Youngblood. Die rol wat hom wêreldwyd populêr gemaak het was Bill and Ted's Excellent Adventure wat vrygestel was in 1988. Sy mees suksesvolle film is die trilogie: The Matrix

Selektiewe filmografie[wysig]

  • Youngblood (1986)
  • River's Edge (1987)
  • Bill and Ted's Excellent Adventure (1988)
  • Dangerous Liaisons (1989)
  • Parenthood (1989)
  • My Own Private Idaho (1991)
  • Bill & Ted's Bogus Journey (1991)
  • Speed (1994)
  • The Matrix (1999)
  • The Replacements (2000)
  • The Gift (2000)
  • The Matrix Reloaded (2003)
  • The Matrix Revolutions (2003)