Beiroet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

بيروت / Beyrouth
Beiroet

Beirutcity.jpg
Die Stad
Kaart Wapen
Map of Lebanon.png
BlasonBeyrouth4.jpg
Vlag
Flag of beirut.gif
 Land Vlag van Libanon Libanon
 Administratiewe gewes Beiroet Governorate
 Stigting 5000 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 100 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 1 900 000
 Etniese groepe:  
 - Christene 45%
 - Moslems 45%
 Tydsone +2
 - Somertyd +3
 Burgemeester (party) Bilal Hamad
 Amptelike webwerf www.beirut.gov.lb

Beiroet (Arabies: بيروت‎ Bayrūt, Grieks: Βηρυττός, Frans: Beyrouth, Hebreeus: ביירות‎ Beyrut) is die hoofstad en grootste stad van Libanon met 'n bevolking van sowat 2 000 000 en 'n oppervlakte van 20 km². Die stad word soms die Parys van die Midde-Ooste genoem.