Keirrison de Souza Carneiro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Keirrison de Souza Carneiro (Dourado, 3 Desember 1988), beter bekend as Keirrison, is 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Coritiba (2006-2008; 2013-); Palmeiras, Barcelona (2009-), Benfica, Fiorentina, Santos en Cruzeiro.

Erelys[wysig | wysig bron]

Coritiba[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Brasilië (Série B):
2007
  • Kampioen van Paraná:
2008

Santos[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van São Paulo:
2011
  • Libertadores:
2011

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]