Kettie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Kettie

Die Kettie is 'n wapen wat bestaan uit 'n mikstok waaraan 'n "velletjie" met twee rekke(lopers) geheg is en waarmee klippe of ander projektiele geskiet word. Die tradisionele kettie was vervaardig uit asegaai hout (curtis dentata) met rede dat dit baie sterk en standvastig is. Die lopers was gemaak uit haas ingewande en die velletjie gewoonlik uit bees vel. Die moderne kettie se onderdele word van verskeie sintetiese materiale en allooie gemaak en word kommersieel bemark. Daar word egter ook konvensionele ketties deur straatverkopers en op vlooimarkte in Suid-Afrika verkoop, wat deur die plaaslike bevolking met die hand vervaardig word.

Eksterne Skakels[wysig]

[1] Storie oor kettie wat tydens Tweede Vryheidsoorlog teen Engelse gebruik is.