Kim Il-sung

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kim Il-sung
Kim Il-sung

Opperste leier van die Demokratiese Republiek van Noord-Korea
Ampstermyn
1948 – 1994
Opgevolg deur Kim Jong-il

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 April 1912

Kim Il-sung (15 April 1912 – 8 Julie 1994), was die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig.

Verwysings[wysig]

Bronne[wysig]