Kleinbruinsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinbruinsterretjie
Kleinbruinseeswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Anous
Spesie: A. tenuirostris
Binomiale naam
Anous tenuirostris
(Temminck, 1823)

Die Kleinbruinsterretjie (Anous tenuirostris) is 'n voël en seldsame swerwer aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 30 - 34 cm lank, 90 - 120 g groot met 'n vlerkspan van 70 - 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Noddy.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anous tenuirostris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.