Kleinkoekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinkoekoek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Cuculus
Spesie: C. poliocephalus
Binomiale naam
Cuculus poliocephalus
Latham, 1790

Die Kleinkoekoek (Cuculus poliocephalus) is 'n seldsame broeiende somertrekvoël na savanne en rivierwoud. Die voël kom voor in die ooste van Zimbabwe. Die voël is 26 cm lank en 40 - 58 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lessor Cuckoo.

'n Kleinkoekoek se tjirp.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cuculus poliocephalus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.