Kleinwulp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinwulp
Numenius phaeopus
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Numenius
Spesie: N. phaeopus
Binomiale naam
Numenius phaeopus
(Linnaeus, 1758)

Die Kleinwulp (Numenius phaeopus) is voël wat broei in die Noordelike Halfrond en migreer na die Suidelike Halfrond. Die voël het 'n vlerkspan van 82 cm. In Engels staan die voël bekend as die Commen whimbrel.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Numenius phaeopus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.