Klipkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klipkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. crenatus
Binomiale naam
Anthus crenatus
Finsch & Hartlaub, 1870

Die Klipkoester (Anthus crenatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in hoër geleë gebiede, hoofsaaklik hoër as 1000 m op steil klipbesaaide heuwelhange en Karookoppies. Die voël is 18 cm groot en weeg 31 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Rock Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus crenatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.