Knopstertroofmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knopstertroofmeeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Stercorariidae
Genus: Stercorarius
Spesie: S. pomarinus
Binomiale naam
Stercorarius pomarinus
Temminck, 1815
     Somer       Winter

     Somer      Winter

Die Knopstertroofmeeu (Stercorarius pomarinus) is 'n voël wat 'n somer besoeker is aan die Suid-Afrikaanse kus. Gedurende die winter kom hulle aan die Namibiëse kus voor en staan in Engels bekend as die Pomarine jaeger.

Voorkoms[wysig]

Die voël het 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 m, word tot 50 cm lank en weeg 580 - 800 gram.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Knopstertroofmeeu (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Stercorarius pomarinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.