Knysnaruigtesanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knysnaruigtesanger
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Locustellidae
Genus: Bradypterus
Spesie: B. sylvaticus
Binomiale naam
Bradypterus sylvaticus
Sundevall, 1860

Die Knysnaruigtesanger (Bradypterus sylvaticus) is 'n endemiese, skaars gelokaliseerde voël in digte woudonderbos en varing- en doringruigtes. Die voël is 14 - 15 cm groot en weeg 15 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Warbler

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Bradypterus sylvaticus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.