Koningrooibekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koningrooibekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Viduidae
Genus: Vidua
Spesie: V. macroura
Binomiale naam
Vidua macroura
(Pallas, 1764)
Wyfie in San Diego se dieretuin.
Mannetjie in sy broeivere.

Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.

Voorkoms[wysig]

Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Vidua macroura”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.