Kortbeksuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kortbeksuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Hedydipna
Spesie: H. collaris
Binomiale naam
Hedydipna collaris
(Vieillot, 1819)
Sinonieme

Anthreptes collaris
Anthodiaeta collaris

Die Kortbeksuikerbekkie (Hedydipna collaris) is 'n algemene standvoël in woude, digte boomveld en tuine. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Sunbird.

'n Mannetjie op 'n wingerdstok.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthreptes collaris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.