Kortrijk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kortrijk
Courtrai
Broeltorens.jpg

Kaart Wapen
KortrijkLocation.png
Wapen stad be Kortrijk (met schildhouders).svg
Vlag
Flag of Kortrijk.svg
 Land Flag of Belgium.svg België
 Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
 Provinsie Flag of West Flanders.svg Wes-Vlaandere
 Koördinate 50°49′N 3°15′O
 Stadstatus 1190
 Oppervlak:  
 - Totaal 80,02 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2010) 75 100
 - Bevolkingsdigtheid 924/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Rudolf Scherpereel (N-VA)
 Amptelike Webwerf www.kortrijk.be

Kortrijk (Frans: Courtrai) is 'n Vlaamse stad aan die Leie in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlak van 80,02 vierkante kilometer, sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n bevolkingsdigtheid van 924 inwoners per km². Saam met Lille (Rysel) en ander stede en gemeentes vorm Kortrijk die Frans-Belgiese metropolitaanse gebied met sowat 1,7 miljoen inwoners.

Kortryk is 'n belangrijk kommersiële sentrum in België en het een universiteit.

Geskiedenis[wysig]

Die Kortrykse begijnhof

Kortryk, wat in die Middeleeue vir sy gesofistikeerde lakennywerheid bekend staan, kry in 1190 stadstatus.

Die sosiale spanninge tussen die koopmansgesinne en die gildes van die ambagsmanne verskerp tegelykertyd. Die maatskaplike krisis bereik 'n hoogtepunt deur die politieke alliansie tussen die stadsregering en die Franse koning Filips IV. In die Guldensporenslag van 11 juli 1302 is duisende Franse soldate gedood.

Besienswaardighede en vermaak[wysig]

  • Et Sint-Elisabethbegijnhof
  • Sint-Maartenskerk, (1300)
  • Onze-Lieve-Vrouwekerk, met Kruisoprichting van Antoon Van Dyck.
  • Die Gravekapel, mausoleum voor graaf van Vlaandere Lodewijk van Male.
  • Sint-Michielskerk
  • Sint-Janskerk
  • Groeningeabdij
  • Sint-Niklaaskapel
  • Sint-Elooiskerk
  • Sint-Rochuskerk
  • Sint-Elisabethkerk
  • Sint-Antoniuskerk of Toontjes kerk met bedevaartplaats voor broeder Isidoor
  • Damiaankerk
  • K in Kortrijk

Beelde[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kortrijk (kategorie)