LGBT-regte in Switserland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gay-pride in Zurich.

Switserland erken burgerlike verbintenisse sedert 2007 en homoseksualiteit is sedert 1942 wettig. 'n Meningspeiling wys dat 65% van Switserland se inwoners selfdegeslaghuwelik ondersteun[1].

Verwysings[wysig]