Lahore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lahore
لاہور
لہورلہور
Minar-e-Pakistan.jpg

Kaart Vlag
Lahore Punjab Pakistan.PNG
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Pakistan Pakistan
 Provinsie Punjab
 Koördinate 31°32′59″N 74°20′37″O
 Gestig op 982
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 772 vk km
 Hoogte bo seevlak 217 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 6 936 563
 - Bevolkingsdigtheid 3 915/vk km
 Tydsone UTC +5
 Burgemeester Mian Amir Mahmood
 Amptelike webwerf lahore.gov.pk


Lahore (uitgespreek [laːˈhoːr], Urdu: لاہور, Panjabi: لہور) is die tweede grootste stad[1] in Pakistan naas Karatsji en het 'n bevolking van sowat 10 miljoen in 2009[2] gehad. Die stad bevat baie voorbeelde van Britse koloniale argitektuur soos die Lahore-museum[3] en die Universiteit van die Punjab.

Verwysings[wysig]