Langstertroofmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langstertroofmeeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Stercorariidae
Genus: Stercorarius
Spesie: S. longicaudus
Binomiale naam
Stercorarius longicaudus
(Vieillot, 1819)

Die Langstertroofmeeu (Stercorarius longicaudus) is 'n voël wat 'n somer besoeker is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is skaars naby land en staan in Engels bekend as die Long-tailed jaeger.

Voorkoms[wysig]

Die voël het 'n vlerkspan van 1 - 1.1 m, word tot 38 cm lank en weeg 250 - 400 gram.

Subspesies[wysig]

  • Stercorarius longicaudus longicaudus
  • Stercorarius longicaudus pallescens

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Langstertroofmeeu (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Stercorarius longicaudus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.