Lee Myung-bak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lee Myung-bak
이명박
Lee Myung-bak

10de President van Suid-Korea
Ampstermyn
25 Februarie 2008 – 25 Februarie 2013
Eerste Minister Han Seung-soo
Chung Un-chan
Yoon Jeung-hyun (waarnemend)
Kim Hwang-sik
Voorafgegaan deur Roh Moo-hyun
Opgevolg deur Park Geun-hye

Burgemeester van Seoel
Ampstermyn
1 Julie 2002 – 30 Junie 2006
Voorafgegaan deur Goh Kun
Opgevolg deur Oh Se-hoon

Lid van die Nasionale Vergadering vir Jongno
Ampstermyn
30 Mei 1996 – 21 Februarie 1998
Voorafgegaan deur Lee Jong-chan
Opgevolg deur Roh Moo-hyun

Persoonlike besonderhede
Geboorte 19 Desember 1941 (1941-12-19) (72 jaar oud)
Osaka, Japan
Politieke party Saenuri-party
Eggenoot/eggenote Kim Yoon-ok (1970–hede)
Kind(ers) 4
Alma Mater Korea Universiteit
Religie Presbiterianisme
Handtekening Lee myungbak signature.png

Lee Myung-bak (Koreaans: 이명박; gebore op 19 Desember 1941) is 'n Suid-Koreaanse politikus en sakeman. Hy was die burgemeester van Seoel (2002-2006) en die 10de president van Suid-Korea.