Lijiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lijiang
丽江
'n Uitsig oor Lijiang.
'n Uitsig oor Lijiang.
Ligging van Lijiang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Lijiang
Lijiang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 26°53′00″N 100°14′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Yunnan
Oppervlak
 - Stad 21 219 km²  (8 193 vk m)
 - Stedelik 1 127 km² (435 vk m)
Hoogte 2 400 m (7 900 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 244 769
 - Digtheid 59/km² (150/vk m)
 - Stedelik 155 540
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 140/km² (360/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 674100
Skakelkode(s) 0888
Webwerf: lijiang.gov.cn

Lijiang (Sjinees: 丽江) is 'n stad in die Sjinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 1 244 769 in 2010. Die stad is in die suidweste van Sjina, wes van die grens tot Mianmar geleë. Lijiang is aan die suidoostelike einde van die Himalaja en aan die Jinsja-rivier geleë.