Londen-maraton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Abel Kirui en Wilson Kipsang tydens die Londen-maraton in 2012.

Die Londen-maraton (Engels: London Marathon) vind jaarliks plaas sedert 1981 in Londen in die Verenigde Koninkryk. Die maraton vind plaas oor die tradisionele afstand van 26 myl en 385 jaart (42,195km). Maar die maraton is nie konvensioneel nie, dit is bedoel as 'n groot sportfees en -viering, en het ook so geword.

Die wedloop is begin deur Chris Brasher, 'n voormalige olimpiese hindernis-kampioen en sportjoernalis, wat geïnspireer is deur die New York-maraton.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Londen-maraton (kategorie)