Louis Daguerre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Louis Daguerre
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis-Jacques-Mandé Daguerre
Gebore (1787-11-18)18 November 1787
Cormeilles-en-Parisis, Val-d'Oise, Frankryk
Oorlede 10 Julie 1851 (op 63)
Bry-sur-Marne, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Beroep Kunstenaar
Fotograaf
Bekend vir Uitvinder van die daguerreotipe-proses
Daguerre signature.svg

Louis-Jacques-Mandé Daguerre (18 November 1787 – 10 Julie 1851) was ’n Franse kunstenaar en fotograaf wat veral bekend is vir sy uitvinding van die daguerreotipe-proses in fotografie. Hoewel hy die bekendste is vir sy bydraes tot laasgenoemde medium, was hy ook ’n suksesvolle skilder en ’n ontwikkelaar van die dioramateater.