Lu'an

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lu'an
六安
Winterlandskap naby die stedelike gebied van Lu'an.
Winterlandskap naby die stedelike gebied van Lu'an.
Ligging van Lu'an op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Lu'an
Lu'an
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°44′00″N 116°28′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Anhui
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Ni Fa'ke (倪发科)
 - Burgemeester Tang Linxiang (汤林祥)
Oppervlak
 - Stad 18 141 km²  (7 004 vk m)
 - Stedelik 3 580 km² (1 380 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stedelik 1 482 729
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 410/km² (1 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 564
Webwerf: luan.gov.cn

Lu'an (Sjinees: 六安) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 1 482 729 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina geleë. Lu'an grens in die ooste aan Hefei, in die noordooste aan Huainan, in die noorde aan Fuyang, in die suidooste aan Chaohu en in die suide aan Anqing.