Hefei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hefei
合肥
Die stadshorison van Hefei.
Die stadshorison van Hefei.
Ligging van Hefei op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Hefei
Hefei
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°52′00″N 117°17′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Anhui
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Wu Cunrong (吴存荣)
 - Burgemeester Zhang Qingjun (张庆军)
Oppervlak
 - Stad 7 029,48 km²  (2 714,10 vk m)
 - Stedelik 838,5 km² (323,7 vk m)
 - Metro 838,5 km² (323,7 vk m)
Hoogte 37 m (123 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 702 466
 - Digtheid 810/km² (2 100/vk m)
 - Stedelik 3 352 076
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 4 000/km² (10 000/vk m)
 - Metropolitaans 3 352 076
 - Metrodigtheid 4 000/km² (10 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 230000
Skakelkode(s) 551
Webwerf: hefei.gov.cn

Hefei (Sjinees: 合肥) is die hoofstad en grootste stad van die Sjinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 702 466 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van Sjina. Hefei is 'n belangrike vervoerknooppunt en industriële stad. Die stad is in 209 deur Sun Quan beleg en tydens die Ming- en Qing-dinastie is dit Lutsjou (庐州) genoem.