Luapulatinktinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Luapulatinktinkie
C. galactotes
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Cisticola
Spesie: C. galactotes
Binomiale naam
Cisticola galactotes
(Temminck, 1821)

Die Luapulatinktinkie (Cisticola luapula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in moerasse en vleie en verkies fluitjiesriet bo digte papirus wat die Piepende tinktinkie verkies. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Luapula Cisticola.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cisticola galactotes”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 26 November 2013.