Ludhiana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ludhiana
ਲੁਧਿਆਣਾ
Ludhiana Montage.jpg
Ligging van Ludhiana op 'n kaart (Indië)
Ludhiana
Ludhiana
Ligging in Indië
Koördinate: 30°91′00″N 75°85′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Punjab
Distrik Ludhiana
Oppervlak
 - Stad 310 km²  (120 vk m)
Hoogte 262 m (860 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 613 878
 - Digtheid 11 000/km² (29 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Skakelkode(s) 91-161-XXX XXXX
Webwerf: ludhiana.nic.in

Ludhiana (Punjabi: ਲੁਧਿਆਣਾ) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Punjab met 'n bevolking van 1 613 878 in 2011. Dit is 'n belangrike industriële stad en vervoerknooppunt. In die omgewing van Ludhiana word landbou onder besproeiing bedryf. Die produkte daarvan word op markte binne die stad verkoop.