MGMT

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
MGMT
MGMT a.jpg
MGMT by La Route du Rock (2008)
Portal.svg Musiekportaal

MGMT (voorheen The Management) is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in Brooklyn, New York gebaseer is en uit die lede Ben Goldwasser en Andrew VanWyngarden bestaan. Die groep is aanvanklik deur die New Yorkse Cantora Records uitgewermaatskappy gekontrakteer, maar in 2006 het hulle 'n kontrak met Columbia Records/Red Ink/Sony onderteken.