Magellaanpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Magellaanpikkewyn
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Spheniscus
Spesie: S. magellanicus
Binomiale naam
Spheniscus magellanicus
(Forster, 1781)
Rooi area dui verspreiding aan.
Rooi area dui verspreiding aan.

Die Magellaanpikkewyn (Spheniscus magellanicus) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Dit is effens groter as die Brilpikkewyn. Die voël is 70 - 76 cm groot en weeg 3 - 5.2 kg. In Engels staan die voël bekend as Magellanic penguin. Dit is sleg eenkeer aangeteken in Suid-Afrika.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Spheniscus magellanicus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.