Malbaartjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malbaartjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Puffinus (betwis)
Spesie: "P." griseus
Binomiale naam
Puffinus griseus
Gmelin, 1789
Verspreiding in blou, broeigebiede in geel.
Verspreiding in blou, broeigebiede in geel.

Die Malbaartjie (Puffinus griseus) is 'n stormvoël wat algemeen is (volopste Mei tot September) aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 - 46 cm groot en weeg 700 - 950 g met 'n vlerkspan van 94 - 106 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Sooty shearwater. Die voël broei op die subantarktiese eilande, meestal om Nieu-Seeland.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Puffinus griseus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.