Manuel Rivera-Ortiz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manuel Rivera-Ortiz
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Manuel Rivera-Ortiz, Parys, Frankryk, Desember 2009.

Gebore 23 Desember 1968
Pozo Hondo, Guayama, Puerto Rico
Beroep Fotograaf

Manuel Rivera-Ortiz (gebore 23 Desember 1968 in Pozo Hondo, Guayama, Puerto Rico) is 'n Amerikaanse fotograaf, bekend vir sy dokumentêre foto's van mense se lewensomstandighede in ontwikkelende lande. Van sy werk behoort tot versamelings in museums, waaronder die George Eastman House International Museum of Photography and Film[1]. In 2004 wen hy die En Foco's New Works Photography Award[2][3] en in 2007 die Kunstenaar van die Jaar Toekenning van die Kunste en Kulturele Raad vir die Greater Rochester (Arts and Cultural Council for Greater Rochester)[4].

Galery[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. "2006 Annual Report", George Eastman House, p. 9. URL besoek op 7 Maart 2010.
  2. EN FOCO Photographers
  3. Nueva Luz Magazine, Vol. 11, No. 2, pgs. 2-9, 2006.
  4. Arts & Cultural Council Arts Awards Recipients (in Engels)”. Arts and Cultural Council for Greater Rochester. URL besoek op 9 Maart 2010.

Eksterne skakels[wysig]