Maricorivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maricorivier
Maricorivier in die Madikwe Wildreservaat
Maricorivier in die Madikwe Wildreservaat
Oorsprong Naby Swartruggens, Noordwes
Monding Samevloei met Krokodilrivier word Limpoporivier
Stroomgebied Limpopo
Ligging van Maricorivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Maricorivier
Maricorivier
Monding van die Maricorivier
Koördinate: 24°11′″S 26°52′22″O Koördinate: 24°11′″S 26°52′22″O

Die Maricorivier sluit aan by die Krokodilrivier, om die Limpoporivier te vorm wes van 'n gehuggie Rooibokkraal op die grens van Botswana en Suid-Afrika.[1]

Ontstaan en roete[wysig]

Naby Swartruggens, Noordwes.

Verwysings[wysig]