Maskandi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Maskandi is 'n Zoeloe-woord wat van die Afrikaanse "musikant" afgelei is. Dit het ontwikkel in 'n eg Suid-Afrikaanse musiekgenre wat elemente van reggae, Zoeloe-blues en tradisionele klanke insluit.[1]

Verwysings[wysig]