Meerut

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Meerut
फ़रीदाबाद
Monument vir die opstand van 1857.
Monument vir die opstand van 1857.
Ligging van Meerut op 'n kaart (Indië)
Meerut
Meerut
Ligging in Indië
Koördinate: 28°59′00″N 77°42′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Oetarpradesj
Distrik Meerut
Regering
 - Burgemeester Mr. Harikant Ahluwalia (BJP)
Oppervlak
 - Stad 272 km²  (105 vk m)
Hoogte 224,659 m (737,070 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 762 573
 - Digtheid 13 000/km² (33 000/vk m)
 - Metropolitaans 3 447 405
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 250 0xx
Skakelkode(s) 91- 121- XXXX XXXX
Webwerf: meerut.nic.in

Meerut (Hindi: मेरठ, Meraṭh, [ˈmeːrʌʈʰ]) is 'n stad in die Indiese deelstaat Oetarpradesj met 'n bevolking van 1 762 573 in 2011. Die stad is 60 kilometer noordoosvan Delhi geleë. Meerut is veral bekend as die plek waar die Indiese opstand van 1857 teen die Britse heerskappy begin het. Die St. John's Church is die oudste kerk van Noord-Indië.