Michelin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Compagnie Générale des Établissements Michelin SCA
Michelin Wordmark.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1888
Hoofkantoor Clermont-Ferrand, Frankryk
Sleutelpersone Jean-Dominique Senard (hoof uitvoerende beampte)
Eric Bourdais de Charbonnière (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motor- en vragmotordele
Produkte Bande, reisbykomstighede
Inkomste €21,47 miljard[1] (2012)
Bedryfsinkomste €2,469 miljard[1] (2012)
Netto inkomste €1,571 miljard[1] (2012)
Werknemers 113 400[1] (2012)
Webwerf michelin.com

Michelin is 'n bandvervaardiger gebaseer in Clermont-Ferrand in die Auvergne-streek van Frankryk. Dit is een van die twee grootste bandvervaardigers ter wêreld, saam met Bridgestone. Michelin is ook bekend vir sy reisgidse, padkaarte, die Michelin-sterre wat die maatskappy toeken aan restaurante vir hul kos, asook vir hulle gelukbringer, Bibendum, in die omgangstaal bekend as die "Michelin Man".

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Annual Results 2012”. Michelin. URL besoek op 18 April 2014.