Michiganmeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Michiganmeer.

Die Michiganmeer (Engels: Lake Michigan) is geleë in Noord-Amerika en is die tweede grootste meer van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 58 000 km2 met 'n volume van 4 900 km3. Dit is die enigste van die groot mere wat net in Amerika is; die ander grens almal aan Kanada.