Miike Snow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Miike Snow
Miikesnow.jpg
Miike Snow tydens 'n optrede by die SXSW in Austin, Texas in 2010
Oorsprong Stockholm (Swede)
Genre(s) Indierock, indiepop
Aktiewe jare 2007 – hede
Uitgewer(s) Columbia, Downtown
Webwerf miikesnow.com
Lede Christian Karlsson
Pontus Winnberg
Andrew Wyatt
Portal.svg Musiekportaal

Miike Snow is 'n Sweedse musiekgroep wat in 2007 gestig is. Die groep bestaan uit Christian Karlsson en Pontus Winnberg van Bloodshy & Avant en die Amerikaanse sangeres Andrew Wyatt.

Diskografie[wysig]

  • Miike Snow (2009)
  • Happy to You (2012)