Mila Kunis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Mila Kunis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
In 2008

Naam Milena Markiwna Kunis
Geboorte 14 Augustus 1983
Tsjernitsi, Oekraïense SSR (Sowjetunie)
Nasionaliteit Oekraïens
Beroep(e) Aktrise
Noemenswaardige
rolprent(e)
Max Payne
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milena „Mila“ Markiwna Kunis (Oekraïns: Мілена Марківна Куніс; * 14 Augustus 1983 in Tsjernitsi, Oekraïne) is 'n Amerikaanse aktrise.

In 1991 het sy en haar familie van Oekraïne na die Verenigde State van Amerika verhuis.

Eksterne skakels[wysig]