Moerasruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Moerasruiter
'n Moerasruiter in sy wintervere.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. stagnatilis
Binomiale naam
Tringa stagnatilis
(Bechstein, 1803)

Die Moerasruiter (Tringa stagnatilis) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en watermassas voorkom en klein getalle oorwinter. Die streekbevolking is moontlik 10,000 voëls. Die voël is 22 - 26 cm lank, 55 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Moerasruiter (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa stagnatilis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.