Monnikaasvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monnikaasvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Necrosyrtes
(Gloger, 1841)
Spesie: N. monachus
Binomiale naam
Necrosyrtes monachus
(Temminck, 1823)
Necrosyrtes monachus

Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.

Identifikasie[wysig]

Lengte: 65–75 cm. Vlerkspan: 170-176 cm. Klein, bruin aasvoël met 'n geronde stert. Rooi kop en nek.

Habitat[wysig]

Savanne en noordelike-bosveld.

Verspreiding[wysig]

Skaars standvoël. Kom hoofsaaklik in die noorde van Suid-Afrika voor.

Ander name[wysig]

  • Duitse naam: Kappengeier
  • Engelse naam: Hooded Vulture
  • Nederlandse naam: Kapgier
  • Wetenskaplike naam: Necrosyrtes monachus

Galery[wysig]

Sien ook[wysig]