Montego Bay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Montego Bay
'n Uitsig oor Montego Bay
'n Uitsig oor Montego Bay
Ligging van Montego Bay op 'n kaart (Jamaika)
Montego Bay
Montego Bay
Koördinate: 18°28′N 77°55′W
Land Vlag van Jamaika Jamaika
County Cornwall
Parish St. James
Stigting 1980
Regering
 - Burgemeester Glendon Harris
Bevolking (2001)
 - Stad 96 488
 - St. James 175 127
Tydsone OTS (UTC-5)

Montego Bay is 'n stad in die noordweste van Jamaika met 'n bevolking van 96 488. Die stad is in 1980 deur 'n parlementêre wet gestig en is aan die kus van die Karibiese See geleë.