Mozilla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mozilla (ook bekend as die Mozilla Suite of die Mozilla Application Suite, met kodenaam Seamonkey) is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebasseer op die bronkode van hul Netscape Communicator-produk, maar die Mozilla Stigting lei nou ontwikkeling.

Eksterne skakels[wysig]